Mp3 Download song KOBUS! Hoenderman FREE Mp3 Download Song Lyrics. KOBUS! song lyrics

KOBUS! - Hoenderman Lyrics



Ek skrik wakker in die nag en gewaar 'n vreemde vent
Doodstil in die maanlig aan my bed se voetenent
Met vere om sy kiewe en 'n rooi kuif oor sy kop
Sy mond 'n skewe snawel, sy geel o hou my dop

Verskrik sit ek regop en vra: "Wat wil jy h ?"
Langs sy skurwe pote sien ek 'n reuse eier l
Sy arms hang soos vlerke, sy bors 'n veerkombers
Groen en geelbruin merke in die liggie van my kers

Ek kruip toe stadig nader, en kyk in sy gevreet
Sy ronde tongetjie bibber en toe laat hy my weet dat ek moet

Dit was die Hoenderman

Hoenderman die kyk vir my en ek kyk terug vir hom
Die kloekende klanke uit sy snawel klink soos 'n gebrom
Ek gaan toe na die yskas en s : "Soek jy 'n bier?"
Die Hoenderman die knik sy kop, dit lyk of hy iets wil vier

Ek kry vir ons twee biere en gee vir hom 'n dop
Die Hoenderman lig sy linkerpoot en begin my vloer te skrop
Hy krap merke op my vloere en ek s : "Hey, hou op!"
Maar die Hoenderman die down sy bier en vra vir nog 'n dop!

Sy hoenderkop gee 'n knikkie en hy sprei sy vlerke oop
Pap druk hy sy blikkie en toe begin hy laat loop met nog 'n

Dit was die Hoenderman!

Die Hoender drink toe al my bier en verdwyn in die nag
Ek staan alleen in my kamer en my brein voel nog steeds sag van al sy:

Toe word ek wakker die volgende aand
met 'n huis vol hoenders
Hy't sy hele familie saam

Dit was die Hoenderman
For downloading music files (mp3 files) you can use a free download Manager because most of them can resume interrupted downloads. For example Getright (www.getright.com) is a free and very good download manager. After installation of Getright just form your browser choose "Download with Getright".


Other KOBUS! Songs

Download KOBUS! - Aardskok Lyrics of KOBUS! - Aardskok KOBUS! - Aardskok
Download KOBUS! - Die Swart Lyrics of KOBUS! - Die Swart KOBUS! - Die Swart
Download KOBUS! - Dink Jy Nou? Lyrics of KOBUS! - Dink Jy Nou? KOBUS! - Dink Jy Nou?
Download KOBUS! - Ek Wil Jou Soen Lyrics of KOBUS! - Ek Wil Jou Soen KOBUS! - Ek Wil Jou Soen
Download KOBUS! - Gee Raat! Lyrics of KOBUS! - Gee Raat! KOBUS! - Gee Raat!
Download KOBUS! - Jou Oë Lyrics of KOBUS! - Jou Oë KOBUS! - Jou Oë
Download KOBUS! - Kultuurfeestent Lyrics of KOBUS! - Kultuurfeestent KOBUS! - Kultuurfeestent
Download KOBUS! - Lei My Lyrics of KOBUS! - Lei My KOBUS! - Lei My
Download KOBUS! - Nege Lyrics of KOBUS! - Nege KOBUS! - Nege
Download KOBUS! - Ry In Die Kar Lyrics of KOBUS! - Ry In Die Kar KOBUS! - Ry In Die Kar
Download KOBUS! - Spieël In 'n Raaisel Lyrics of KOBUS! - Spieël In 'n Raaisel KOBUS! - Spieël In 'n Raaisel
Download KOBUS! - Wie Is Kobus? Lyrics of KOBUS! - Wie Is Kobus? KOBUS! - Wie Is Kobus?

All the KOBUS! - Hoenderman song lyrics , KOBUS! song titles listed on this site are the property of respective authors (KOBUS!), artists, label and trademarks and are listed for educational purposes only. If you want to use KOBUS! - Hoenderman lyrics, label or trademarks please contact the respective artists, authors or label owners. Commercial use of the content of Free Mp3 Music downloads is prohibited without contanting the respective owners.
Copyright © 2006 - 2017 MP3 DOWNLOAD SONG. All rights reserved.
This page was generated in 0.022036 seconds.